Select Page

Die gemeente wat 'n geestelike tuiste vir oud en jonk bied !

WAAR U KAN STAATMAAK OP KWALITEIT PASTORALE VERSORGING EN KONTEKSTUELE PREDIKING VIR EIETYDSE MENSE !

NG FAIRLAND

Diens Tye

Manne Halfuur

Vrydag oggend

06:00-06:30

Maandag – Vrydag

09:00-13:00

Sondag Toonbank

10:00-11:00

Maandag – Vrydag

09:00-13:00

Sondag Toonbank

10:00-11:00

Here, ek bid tot U, net tot U. My God, ek glo dat U sal doen wat U belowe het.

PSALMS 25: 1 TOT 2

Dankoffer Bydrae

Aanlyn bankdienste:( EFT)
NG Gemeente Fairland
ABSA Northcliff
Tjekrekening: 057 058 0604
Verwysing: Offergawe
Takkode: 26042

info@fairland.org.za

 

Ds. Rudolph van der Westhuizen

Volg die nuutste nuus

Nuutste nuus

Gedagte van die week

Gedagte van die week

Géé ons … U het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep. Daar is die see, groot en wyd, wat wemel van diere, klein en groot. Daar vaar die skepe, en daar is die Leviatan. U het hom gemaak om mee te speel....