Tuin Konsert 13 November

Helené Bester & Jak de Priester

 

Kom geniet ‘n dag saam met die familie onder die bome met lekker musiek en ‘n piekniek, Saterdag 13 November.

Volwassenes: R130

Kinders: R75

Parkering sal beskikbaar wees by San Juan laan en hoek van Wyoming laan.

Die konsert word gehou ten bate van die NG Fairland Gemeenskapdienste.

Boek jou kaartjie vandag deur die link hier onder of skakel 011 678 3495