Nuus
Alberton Mannekoor besoek Fairland
Hierdie afgelope Sondag het die gemeente ’n besondere voorreg gehad toe die Alberton Mannekoor by ons kom optree het. Die koor is in 1992 deur Bennie Bierman gestig en staan sedert 2018 onder leiding van dr. Paul Potgieter. Hulle is ’n mannekoor uit Alberton (tuis by...
Gemeente rekenaars is moeg
Ons kerkkantoor gebruik twee rekenaars en soos die tyd aanstap, tree die ouderdom orals in. Dit het dus tyd geword om na hierdie saak te kyk, want die HDMI-poort op die rekenaar wat Sondae gebruik word, werk nie meer nie. Dit is dus ’n uitdaging om die skyfies te...
24-7 Gebed vir Herlewing: 7–13 September 2026
Sluit by ons aan vir deel twee van ’n reeks van drie terwyl ons reageer op die Vader se liefde wat deur Jesus Christus geopenbaar is. Van 7 tot 13 September 2026 fokus ons op 24-7 gebed vir herlewing — en vra die Heilige Gees om ons liefde vir God te verdiep, sodat...


