Die gemeente het die gevraagde fondse vir ’n nuwe skootrekenaar ontvang, en die aankoop is reeds gemaak.

Die kerkkantoor is weer volledig op dreef. Ons hartlike dank gaan uit aan elkeen wat bygedra het — julle ondersteuning maak die administrasie van die gemeente moontlik.

Mag die Here julle gawes seën.