by admin | Oct 22, 2020 | Uncategorized
Ons gemeenskapsdiens en -uitreik bediening is een van die pilare van ons as omgee-gemeente as “draers van hoop” vir die mense van ons omgewing. Veral gedurende hierdie COVID-19 krisis is die volgehoue ondersteuning van ons gemeentelede so belangrik...
by admin | Oct 16, 2020 | nuus
Géé ons … U het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep. Daar is die see, groot en wyd, wat wemel van diere, klein en groot. Daar vaar die skepe, en daar is die Leviatan. U het hom gemaak om mee te speel....
by admin | Nov 28, 2019 | nuus
projek ter ondersteuning van ons Karoo Boeregemeenskap wat baie swaar trek met die ergste droogte ooit. Bring jou eie kombers of stoel, ‘n piekniekmandjie en jou “Skoenboks vir ‘n Boervrou” en kom luister na die pragtige stem van Helene Bester...
Recent Comments