Tuin Konsert 2022

Tuin Konsert 2022

Tuin Konsert 2 Oktober 2022 Helené Bester & Jak de Priester   Kom geniet ‘n dag saam met die familie onder die bome met lekker musiek en ‘n piekniek, Saterdag 13 November. Datum:  22 Oktober 2022 Tyd:  11h00 – 15h00 Koste: R150 per...
Die Tuinkonsert

Die Tuinkonsert

Tuin Konsert 13 November Helené Bester & Jak de Priester   Kom geniet ‘n dag saam met die familie onder die bome met lekker musiek en ‘n piekniek, Saterdag 13 November. Volwassenes: R130 Kinders: R75 Parkering sal beskikbaar wees by San Juan laan...
Dubbele doodsdenke

Dubbele doodsdenke

“Dood, waar is jou oorwinning?” (1 Kor 15:55). In ’n Katolieke katedraal in Wes-Duitsland hang ’n skildery wat ietwat makaber is, maar nietemin ’n meesterstuk. In die een hoek van die skildery is ’n voorstelling van ’n beroemde Katolieke heilige in ’n liggaamsposisie...
Johannes se eerste brief

Johannes se eerste brief

Johannes se brief is al byna twintig eeue oud, maar die Here wil vandag nog daardeur vir ons in ons huidige omstandighede iets sê. Om ons te help om dit te kan verstaan, is dit goed as ons meer van die skrywer en die oorspronklike lesers van hierdie brief weet. 1. Die...
Gedagte van die week

Gedagte van die week

Genadige mense Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer” (Matt 18:21-22)....