Hier vind u Bybelstudies wat ons selgroepe kan gebruik wanneer hulle bymekaarkom. Elke reeks het ‘n eie bladsy met ‘n gids vir deelnemers vir elke week en ‘n leiersgids.
Op soek na God
Ses weke • Van Jeremia se belofte van hoop tot Paulus se gebed oor die liefde van Christus.
Onlangse Kommentaar