‘n Selgroepreeks van ses weke. Lees elke week se deelnemersgids vooraf of agterna, en gebruik die leiersgids om die byeenkoms te lei.
In hierdie reeks soek ons saam na God in ses Skrifgedeeltes, van Jeremia se belofte van hoop tot Paulus se gebed oor die liefde van Christus. Elke byeenkoms duur omtrent 60 tot 75 minute.
Deelnemers kan elke week se gids vooraf of agterna lees en daaroor nadink.
- Week 1: ‘n Lewe wat ‘n verskil maak (Jeremia 29:11–13) – Deelnemersgids (PDF)
- Week 2: Wat soek jy van God? (Psalm 27:4, 7–10) – Deelnemersgids (PDF)
- Week 3: My begeertes en God se wil (Eksodus 20:1–17; Matteus 6:19–21) – Deelnemersgids (PDF)
- Week 4: Bly op die Here vertrou (Psalm 37) – Deelnemersgids (PDF)
- Week 5: Ontmoet die lewende Jesus (Lukas 24:13–35) – Deelnemersgids (PDF)
- Week 6: Hoe moet ons lewe, Here? (Efesiërs 3:14–21) – Deelnemersgids (PDF)
Onlangse Kommentaar