Select Page
Beginsels vir Gee Vandag

Beginsels vir Gee Vandag

Oktober maand is nie net die mooiste maand nie, maar ook die 10de maand. Dit is dus vanselfsprekend dat die kerk vandag hierdie spesiale maand sal gebruik om ons te herinner aan: “Gee”. Kyk mens na die Ou Testament dan kry mens die gevoel van ‘n...