Select Page
In pas met die lewende God

In pas met die lewende God

Ons glo dat die lewende Drie-enige God daagliks sprekend en handelend in die lewe van ons gemeente en gemeenskap teenwoordig is. Dit is dus logies om te verwag dat dit deel van ons grein is om IN PAS te wees met God se beweging in ons midde. Dit is egter nie so maklik...
Gather25

Gather25

Jennie Allen nooi al meer as ‘n dekade vroue van regoor die wêreld uit om Jesus te volg en ander te dissipel om dieselfde te doen. Maar in 2022 het sy begin worstel met ‘n vraag: “Wat as Jesus oor 10 jaar terugkom?” Huidiglik is daar 5,5...
Fairland 2025

Fairland 2025

Met 2025 voor die deur kyk ons seker na die jaar wat voorlê met ondersoekende oë. In Speuke 27:1 lees ons dat ons nie te veel moet praat oor môre nie, want ons weet nie wat dit gaan oplewer nie. Mat 6:34 brei uit op die tema en voeg by dat ons nie bekommerd moet wees...