by Dawie Human | Sep 14, 2025 | Aktiwiteite, nuus
24 Junie 1955: So word dit hiermee amptelik aangekondig. Naam: Nederduitse Hervormde of Gereformeerde Kerk van Suid Afrika, gemeente Fairland. Ringverband: Ring van Langlaagte. Konsulent: Leraar van Linden. Wat ‘n dag en om te dink ons is sewentig jaar oud....
by admin | Nov 25, 2020 | nuus
“Dood, waar is jou oorwinning?” (1 Kor 15:55). In ’n Katolieke katedraal in Wes-Duitsland hang ’n skildery wat ietwat makaber is, maar nietemin ’n meesterstuk. In die een hoek van die skildery is ’n voorstelling van ’n beroemde Katolieke heilige in ’n liggaamsposisie...
by admin | Nov 25, 2020 | nuus
Johannes se brief is al byna twintig eeue oud, maar die Here wil vandag nog daardeur vir ons in ons huidige omstandighede iets sê. Om ons te help om dit te kan verstaan, is dit goed as ons meer van die skrywer en die oorspronklike lesers van hierdie brief weet. 1. Die...
by admin | Nov 11, 2020 | nuus
Genadige mense Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer” (Matt 18:21-22)....
by admin | Oct 16, 2020 | nuus
Géé ons … U het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep. Daar is die see, groot en wyd, wat wemel van diere, klein en groot. Daar vaar die skepe, en daar is die Leviatan. U het hom gemaak om mee te speel....
by admin | Nov 28, 2019 | nuus
projek ter ondersteuning van ons Karoo Boeregemeenskap wat baie swaar trek met die ergste droogte ooit. Bring jou eie kombers of stoel, ‘n piekniekmandjie en jou “Skoenboks vir ‘n Boervrou” en kom luister na die pragtige stem van Helene Bester...
Recent Comments