Select Page
Gather25

Gather25

Jennie Allen nooi al meer as ‘n dekade vroue van regoor die wêreld uit om Jesus te volg en ander te dissipel om dieselfde te doen. Maar in 2022 het sy begin worstel met ‘n vraag: “Wat as Jesus oor 10 jaar terugkom?” Huidiglik is daar 5,5...
Fairland 2025

Fairland 2025

Met 2025 voor die deur kyk ons seker na die jaar wat voorlê met ondersoekende oë. In Speuke 27:1 lees ons dat ons nie te veel moet praat oor môre nie, want ons weet nie wat dit gaan oplewer nie. Mat 6:34 brei uit op die tema en voeg by dat ons nie bekommerd moet wees...
Uitreik 2024 – The Cradle of Hope

Uitreik 2024 – The Cradle of Hope

As gemeente het ons hierdie jaar sterk daarop gefokus om “The Cradle of Hope” deurlopend te ondersteun. Hulle het dus baat gevind by ons 10-de Maand veldtog en kon so kospakkies koop vir behoeftige gesinne. Ons kon ook aan sommige Kersgeskenke uitdeel en...
Christusfees – 24 Nov 2024 – Terugvoer

Christusfees – 24 Nov 2024 – Terugvoer

24 November 2024 was beslis ‘n besonderse dag. Every Nation Randburg het saam ons die geboorte van Christus gevier. Ons het om 09hoo begin met ‘n gewyde program en die kerk was vol. Voor was daar ‘n strykorkes en agter die bekende orrel van die...